Padvark op “dash-cam” opgeneem

    “Dis soos sommige mense met hul Ford ‘Dangers’ ry”. Só sê mnr. Peet Schabort, wat dié blatante oortreding by ‘n vierrigting-stopstraat met sy “dash-cam” by die T-aansluiting van Hendrik van Eck-boulevard met die Ascot-on-Vaal-pad in Vanderbijlpark afgeneem het.

     

    Latest Videos

    COMMENTS

    Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
    Top