Top stories

Ma op moedverloor se vlakte oor siek seun

VANDERBIJLPARK. – Wat veronderstel was om op Kersdag ‘n heerlike familie samesyn te wees, het in ‘n nagmerrie verander toe Pierre Pretorius (43) ‘n beroerte gekry het en sedertdien van een hospitaal na die ander oorgeplaas word, maar steeds nie gesond word nie.

So gaan dit met Shanei

VEREENIGING. – Shanei Norris (22), die jong ma wat al byna drie weke lank om haar lewe veg nadat sy kritieke beserings tydens ‘n ongeluk opgedoen het, toon elke dag bietjie verbetering.

R59: Rowers rol kar na roof

VEREENIGING. – Gewapende rowers se planne om te vlug na ‘n roof is in die wiele gery toe die voertuig waarmee hulle gevlug, gerol het.

Electricity supply causes chaos in Vanderbijlpark

The residents said they had had enough as they have been without electricity for three consecutive days. The residents demanded to be addressed by ELM Executive Mayor Jacob Khawe but they were told that he was not available as he was in a council sitting.

Engelkind word vandag gegroet

MEYERTON. – Vandag om 11:00 sal familie en vriende van klein Reanei Stols (16 maande) finaal afskeid neem van haar, na sy verlede Vrydagoggend tydens ‘n motorongeluk oorlede is.

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top