Sport

Kookwater-aksie by Winterswem

Die kwik styg vandeesweek in die Penny Heyns Swembad met die Sasol Nasionale Winterswem Kampioenskap wat in Sasolburg plaasvind. Foto's: Ettienne van Rensburg

Tigers sink teeth in title

SASOLBURG. – NWU Vaal and Sasol slam-dunked another tournament. Hopefully sometime in the near future the youngsters who cut their teeth at the annual Sasol NWU Vanderbijlpark Junior Basketball Tournament will fully comprehend and appreciate the impact the tournament has had on their lives. The Limpopo Tigers were crowned as the boys champion on Sunday…

Sand spat by Walkerville

WALKERVILLE. – Die Walkerville sandbaan was Sondag ‘n miernes van aktiwiteit met sy byeenkoms wat hy aangebied het. Vaalweekblad se vryskutfotograwe was daar om die aksie vas te vang.

Africa’s first endurance race in V’niging

VEREENIGING. – The Prokart SSS Club will be hosting Africa’s first and only Premiere 24 Hour Endurance Karting event on 1st and 2nd December in Vereeniging. This prestigious event will be held at Laserfiche Raceway over the two days and the entire event will be streamed live together with professional commentary provided by The Voice…

Valke vlieg hoog by Nashua-week

SASOLBURG. – Alle paaie lei vandeesweek na Sasolburg met die Sasol Nasionale Winterswemkampioenskap en Nashua XV-tal rugbyweek wat onderskeidelik in die Penny Heyns-swembad en op die DP de Villiers-stadion plaasvind. Die Valke het Maandag sy veldtog by die week met ‘ngoeie sege van 21-5 oor die Suid-Westelike dristrikte afgeskop. Die Nashua week eindig Woensdag 27…

Kwik styg by Winterswem

SASOLBURG. – Sowat 500 van die land se ontluikende swemmers is vandeesweek in die Penny Heyns Swembad in aksie en Vaalweekblad is daar om te verseker dat sy lesers nie ‘n oomblik van die aksie mis nie. Volg Vaalweekblad se dekking van die kampeionskap op twitter #Winterchamps @ettiennevr

Video: Winterswemkampioenskap in Sasol

SASOLBURG. – Die Room van Suid-Afrikaanse swem sak vandeesweek op die Penny Heyns Swembad toe om tot Saterdag aan die 47ste Sasol Nasionale Winterswemkampioenskap deel te neem. – Volg Vaalweekblad se daaglikse dekking van die kampioenskap op Twitter #Winterchamps @ettiennevr

Video: Winning shot in dying seconds

ZAMDELA. – Watch NWU Vaal’s junior basketball team scoring in the dying seconds to book their place in the final of the Sasol NWU Vanderbijlpark Junior Basketball Tournament.

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top