Sport

Skolekrieket goed op dreef

VANDERBIJLPARK. – Die plaaslike hoërskole krieketliga het voluit aan die gang en oral in die Vaaldriehoek gaan die kolwe klap en paaltjies spat. – Lees elke week in Vaalweekblad die volledige wedstrydverlag en opsomming van die naweek se kragmetings.     

Valia deur na eindstryd

Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Transvalia is deur na die eindstryd van die Virsekerbeker vir grootskole, nadat hy Potchefstoom Gimnasium Saterdag op sy tuisveld oortuigend geklop het.

Geveg van die Eeu: Mayweather of McGregor?

VANDERBIJLPARK. – Dit word nie verniet as die grootste geveg in gevegsport se geskiedenis bestempel nie. Eerskomende Saterdagaand (Sondagoggend Suid-Afrikaanse tyd) gaan die wêreld se oë op  die T-Mobile Arena in Las Vegas gerig wees wanneer Floyd Mayweather en Conor McGregor  mekaar in die Geveg van die Eeu die stryd aansê. Sosiale media gons en…

VANDERBIJLPARK . – Verskeie renjaers van die Vaaldriehoek het onlangs tydens die Zwartkops Inland Championships rubber gebrand.  

NWU Vaal is King of the Court

SASOLBURG. – The Vaal Triangle Campus of the North West University (NWU Vaal) ruled the court on Sunday at the Harry Gwala Sport Complex in Zamdela, scoring a rare double at the Sasol NWU Vaal Annual Junior Basketball Tournament. The men’s and women’s teams of NWU Vaal made history by winning the boys’ and girls’…

Hengelmeester Stef kan SA in Frankryk verteenwoordig

Vir Stef de Bruto (43) gaan ‘n lank gekoesterde droom om Suid-Afrika in ‘n hengelkompetisie in Frankryk te kan verteenwoordig, waar word – mits hy betyds die nodige fondse bymekaar kan maak om te gaan deelneem

Hoekies wys Kiwis ‘n ding of twee

VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Driehoek het Saterdag 22 Julie gasheer vir ‘n toerspan van Tauhara College in Nieu-Seeland gespeel. Die Hoekies het die kragmeting oortuigend gewen – Lees meer oor die kragmeting in vandeesweek se uitgawe van Vaalweekblad 

Vier generasies by swemgala

Verlede week was vir die Nell- en Reynecke familie baie betekenisvol, toe vier generasies van die familie die 46ste Sasol Nasionale Winterswemkampioenskap bygewoon het

Swemskouspel in Sasol

SASOLBURG. – Die Sasol Nasionale Winterwemkampioenskap wat verlede week in Sasolburg in die Penny Heyns-swembad plaasgevind het, was ‘n wafferse skouspel. Sowat 500 swemmers het aan die gesogte gala deelgeneem.

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top