Sport

Valke laerskole-kampioene gekroon

SASOLBURG. – Die Valke-Suid laerskole se groot, medium -en kleinskole kampioene is vandag op die DP de Villiers-stadion gekroon. Die streek se top o.9 tot o.13 het mekaar die stryd aangesê. Op dieselfde veld het trane van blydskap en hartseer vrylik gevloei. – Lees aanstaande week Vaalweekblad vir die al die uitslae en nog prag

Local witnessed French rugby team boat capsized

French touring team players were rocked early this morning on the 19th June during a sunrise boat dive outing at Rocky bay when a freak wave scrummed their boat and players onto the rocks.

Kookwater-rugby in kwarteindronde gesien

MEYERTON. – Die kwarteindronde van die Valke se liga om die Virseker-beker vir grootskole wat Saterdag 10 Junie op die Hoërskool Dr. Malan se velde plaasgevind het, het rugby uit die boonste rakke opgelewer. Die halfeindronde vind op 24 Junie in Johannesburg by die Hoërskool Hans Moore plaas.  

Room van Sedibeng-oes gekies

MEYERTON. – Eerskomende naweek gaan Sedibeng se bestes hulle talente tydens die Gauteng Netbal Kampioenskap by die Hoërskool EG Jansen ten toon stel. Die pasafgelope naweek is die halfeind- en eindstryd van die plaaslike grootskoleliga by die Hoërskool Dr. Malan afgehandel. Die Sedibeng-wenners in die onderskeie ouderdomsgroepe is: o.19A: Vereeniging Gimnasium; o.19B: Vereeniging Gimnasium; o.17A:

Kannetjies kook by mini-sportdag

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Vaalrivier se mini-sportdag wat die naweek plaasgevind het, het oud en jonk vermaak.

SHS wen Classic Clash

SASOLBURG. – Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Sasolburg het Vrydagaand op die DP de Villiers-stadion sy jaarlikse FNB Classic Clash teen die HTS Sasolburg naelskraap met 23-22 gewen.  

Gimmies klop Malan net-net

VANDERBIJLPARK. – Die Virseker-rugbydag het Saterdag op die Isak Steyl-stadion rugby uit die boonste rakke opgelewer. – Koop vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige berig 

SA Boxing mourns death of boxer

The South African Boxing community was stunned over the weekend after Herbert Nkabiti of Botswana died after his junior-welterweight bout against Willis Baloyi at Carnival City near Brakpan on Friday night. It has been reported that he collapsed in the ring after being stopped in the sixth round and died in hospital during the early hours of

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top