Schools

Laerskool Risiville se rugbymanne presteer!

Vaalweekblad verneem die senior-rugbyspan van die Laerskool Risiville  het vanjaar uitmuntend presteer.  Ons het nog nie al die besonderhede nie maar ons sê solank baie geluk aan die manne, hul afrigter/s en hul skool! Alle skole of hul mediabeamptes is welkom om Vaalweekblad se sportredakteur, Ettienne van Rensburg, te laat weet van hul sportprestasies sodat ons…

Tegnies is terug by HTS Sasolburg

Die Hoër Tegniese Skool Sasolburg (HTS Sasolburg) is besig om sy vere reg te skud vir sy jaarlikse opedag wat vanaand, Dinsdag 29 Mei, gehou word. Woon dit gerus by! Jy kan ‘n tablet wen!

Skole steeds speelbal in staat se hand

Talle skole kan hulle maar regmaak vir groot chaos in 2019 na die raad van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, dat ouers hul Graad 1’s en Graad 8’s by enige skool van hul keuse kan inskryf sonder inagneming van die skool se taalbeleid

Mediclinic Vereeniging borg Affies se eerstespan

  Mediclinic Vereeniging borg vanjaar die Afrikaanse Hoërskool Sasolburg se rugby-eerstespan deur vir elke spanlid ‘n waterbottel te borg. Hulle borg ook ‘n volledig toegeruste mediese sak aan die span, wat die seuns gaan gebruik tydens oefening en wedstryde. “Baie dankie Mediclinic! Ons is reg vir hierdie seisoen!,” sê die Affiesspan.

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top