Blogs

Dan knars munisipale wiele tot stilstand

Gaan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit binne die volgende paar weke ‘n bedrag van byna R195 000 000 in die hande kry om sy skuld by Eskom te delg?

Jy agter die masker – nou is ek bevry van jou

‘n Vrou wat jare lank onder die vuiste van haar wrede man deurgeloop het, het hierdie bydrae spesiaal vir Vroudedag, wat verlede week op 9 Augustus gevier is, geskryf en om ander vroue in dieselfde posisie hoop te gee dat hulle daaruit kan losbreek:

Opleiding is soos ‘n Hysbak

“Enige opleiding is belangrik, of dit akademies of prakties is. Sekere ambagte is baie meer werd as sekere akademiese kwalifikasies”

Leer hul bou, pleks van betoog

Duisende Vaaldriehoekse motoriste sowel as reisigers op besoek aan die Vaal het die afgelope week kennis geneem van die ontwrigtende betogings in die Midvaalgebied, waar die R59-snelweg by tye gesluit moes word weens gevaarlike klipgooiery en brandstigting.

Die Goue Driehoek Sakekamer kóók

(Nee eintlik bráái hulle…. smullekker snoek met soetpatats, chips en vars brood met vyekonfyt…. mmmmm yummie!)

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top