Opinions

Sonlandpark Apteek

Groot partytjie na Sonlandpark Apteek sluiting

Susan Potgieter Marais skryf: Hiermee wil ek jul graag meedeel wat ek tog dink nuuswaardig is. Sonlandpark Apteek wat die jaar ‘n volle 40 jr is maak offisieël toe op Vrydag 29 September. Die Afskeids partytjie amper soos ‘n reunie gaan Saterdag oggend 30 Sept 10:oo gehou word by die apteek met al die mense wat ons kon opspoor wat in die 40 jr daar gewerk het. Dit gaan ‘n belewenis wees. Soos u alreeds weet maak die apteek heeltemal toe maar die dieet klinieke gaan steeds voort by Fablane in Vanderbijlpark en Rose Girlz in Drie Riviere.

Redes waarom Metsimaholo nou weer moet stem

“Dit is elke persoon se demokratiese reg om te stem vir die party van sy of haar keuse, maar laat my toe om net so bietjie feite te gee oor wat aan die gang is en waarom daar binnekort weer ‘n verkiesing gaan wees”

Nuwe truuk om ‘bikers’ te beroof

“Twee van ons vriende wat met hul motorfiets gery het, is onlangs naby Six Miles op die N1 Suid met ‘n baksteen gegooi”

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top