Opinion

Sakekamer vra strenger stappe teen betogers

Die Goue Driehoek Sakekamer het Maandag ‘n dringende versoek aan Midvaal se burgemeester en munisipale bestuurder gerig om kragdadige stappe te doen om die voortslepende onrus op die R59-snelweg by Meyerton tot ‘n einde te bring

Leer hul bou, pleks van betoog

Duisende Vaaldriehoekse motoriste sowel as reisigers op besoek aan die Vaal het die afgelope week kennis geneem van die ontwrigtende betogings in die Midvaalgebied, waar die R59-snelweg by tye gesluit moes word weens gevaarlike klipgooiery en brandstigting.

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top