News

Wees versigtig as jy híér ry

VEREENIGING. – Sommige inwoners van Peacehaven is tans besig om Generaal Hertzog met brandende bande te versper. Volgens inligting is inwoners kwaad omdat hulle nie elektrisiteit het nie.

R59: Chaos binne sekondes

MEYERTON. – Die R59 was sowat twee weke gelede vir twee dae gesluit nadat ‘n groep inwoners motoriste se voertuie met klippe bestook het.

Sasol hosts biggest science and technology career exhibition in Sasolburg

Sasolburg. – Sasol is hosting the 18th flagship career exhibition, Sasol Techno X, from 13 – 17 August 2018 at the Boiketlong Sport Centre in Sasolburg, Free State. Over the years Sasol Techno X has become the largest Science, Technology, Engineering and Mathematics (STEM) career guidance exhibition in the country that annually attracts more than 20…

Sasol TechnoX 2018 cannot be missed

SASOLBURG . – Sasol is bringing Sasol Techno X 2018 from 13 – 17 August 2018 to the Boiketlong Sport Centre, Eric Louw Road in Sasolburg with the theme “Dream. Explore. Become”. Regarded as the largest career guidance exhibition of its kind in South Africa, Sasol Techno X is a career guidance exhibition that attracts…

Hartseer afskeid van Judy Pienaar – (Video)

VANDERBIJLPARK. – Die die gemeenskap, familie en vriende van Judy Pienaar (42), wat Vrydagaand 3 Augustus in ‘n skietery na ‘n gewapende roof in die kop geskiet is en wat ‘n dag daarna oorlede is, het gisteraand ,10 Augustus, ‘n kersaansteek in Marconistraat langs die Stephenson Spar waar sy geskiet is, gehou.

update

Kom neem afskeid van Judy

VANDERBIJLPARK. – Die die gemeenskap, familie en vriende van Judy Pienaar (42), wat Vrydagaand 3 Augustus in ‘n skietery na ‘n gewapende roof in die kop geskiet is en wat ‘n dag daarna oorlede is, hou vanaand 10 Augustus ‘n kersaansteek in Marconistraat langs die Stephenson Spar waar sy geskiet is.

update

Ryloper kritiek na hospitaal gevlieg

VANDERBIJLPARK. – Twee rylopers en die bestuurder en sy passasier van ‘n bakkie is gistermiddag 9 Augustus net voor 18:00 beseer in ‘n ongeluk toe die bakkie waarin hulle gery het net na die Stonehaven brug op die R57 gerol het.

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top