Community

Pastor sent to jail for dog fighting

The National Council of SPCAs (NSPCA) were alerted by a brave member of the public who reported that a teenage boy and his uncle, Mr James Bennie who is a part time pastor in the Apostolic Faith Mission of South Africa church, were involved in organised dog fighting at a property in Eden Park, Ekurhuleni in August 2016.

Man dood toe motor muur tref

‘n Man in sy laat 20’s is dood na die voertuig waarmee hy gery het ‘n muur by die ingang van ‘n lodge getref het.

The connection between diet and mental health

According to The South African Depression and Anxiety Group, 1 in 3 people will experience a mental illness in their lifetime and 23 people commit suicide each day. With so many of us affected by mental health conditions in one way or another, it’s vital that we have open and honest conversations. “As South Africa prepares to observe Mental Health Awareness Month this July, we ought to take a closer look at the connection between diet and mental health,” says Renny Letswalo, Managing Director of Cambridge Weight Plan.

10 oefenmites ontbloot

In die huidige inligtingsera het ons toegang tot ’n oneindige voorraad wenke, truuks en kunsies wat veronderstel is om ons lewensgehalte te verbeter. Maar telkens wanneer die internet deur nuwe navorsing oorval word, blyk ons vorige idees totaal verkeerd te wees. Onderskei dus feit van fiksie aan die hand van hierdie 10 oefenmites:

Noue ontkoming toe ambulans in voertuig vasjaag

VEREENIGING. – “Alles het so vinnig gebeur. Dit kon soveel erger gewees het, maar gelukkig het nie ek, my ma of die twee kinders wat saam met ons in die voertuig was, ernstige beserings opgedoen nie.”

Twee dood in ongeluk

Twee mense is dood en 29 ander beseer na ‘n botsing tussen ‘n vragmotor, bus en motor op die N12 buite Fochville.

Sebokeng West community closes Emfuleni

VANDERBIJLPARK. – Over the past weeks Emfuleni Local Municipality has been under much scrutiny and communities have lost faith in the leading party and its governance. Communities of Sebokeng West that consist of 11 wards marched to Emfuleni Local Municipality(ELM) recently and closed access to the Municipality. The community claimed to have numerous grievances against the Department of Water and Sanitation and Rand Water.

Brrrrr… mooi bly maar mooi

Inwoners van die Vaaldriehoek is Dinsdagoggend gegroet met ysige weer, maar Moeder Natuur het hierdie bibberende koue effe beter gemaak met ‘n skouspel van ys. Die foto is by Rothdene se brug in Meyerton geneem deur Carlett Badenhorst en op Facebook gedeel.

Stank verdryf sakelui en kliënte uit sakekern

“Snags brand die dwelmgebruikers wat in die dienslane slaap, die vullis – vermoedelik vir hitte. Bedags word dit egter net weer aangevul. Die besighede in die omgewing gaan agteruit, want ons kliënte wil nie meer die deurlope gebruik nie,” sê sakeman

So gaan dit met Shanei Norris

VEREENIGING. – Shanei Norris, die jong ma wat kritieke beserings tydens ‘n motorongeluk in Drie Riviere opgedoen het, is vandeesweek uit die rehabilitasiehospitaal na ‘n tehuis in Johannesburg oorgeplaas waar sy voltydse sorg sal ontvang.

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top