Local news

Vaaldam 2016

Watervlak van ons groot damme

Bertus Stander doen verslag oor die jongste watervlak van die Vaaldam en ander groot damme soos op 13-01-2017 (Gister se % is in hakies)
Lamees Assan was die wenner in verlede jaar se Groot Graad Een-wedstryd in Vaalweekblad en Ster.

Nog Graad Eens vir ons wedstryd!

Hier is nog ‘n klompie Graad eens wat ingeskryf is vir Ster en Vaalweekblad se jaarlikse Graad Een-wedstryd.
Argieffoto: Die Vaaldam in Januarie 2010 toe dit 100% vol was

Vaaldam voor en nou

DENEYSVILLE. – Met die Vaaldam se vlak wat daagliks styg is daar meer gerustheid in die harte van inwoners langs die dam. Die dam wat by 26.17%gedraai het lyk nou aansienlik beter met sy vlak vandag op 53.40%. Ander damme lyk soos volg: Grootdraai 98.29% Katsedam 55.53% Bloemhofdam 24.79% Gariepdam 44.17% Vanderkloofdam53.92% FOTOS: Nico Duvenage
IMG-20170110-WA0000

Vermis

Ek is opsoek na my kind Marco Groenewald. Hy was laas te sien in Sonlandpark Saterdag die 7 Januarie. Hy ry ‘n Honda superbike 1000F silver in kleur. Asb enige informasie oor hom kontak vir Toekie Snyman. Sy ma op 0766996394.

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top