Lifestyle

Stonehaven lamp

The REAL Vaal River monster…

Stonehaven-on-Vaal’s owner, Rosemary Cloete-Anderson’s vivid childhood memories of a night, 34 years ago
Fanie Vaal 8

Kyk hoe lyk die Vaaldam nou!

Fanie de Jongh van Vanderbijlpark stuur dié foto’s en laat weet die Vaaldam se vlak is vandag 58.3% (14 Januarie).
Vaaldam 2016

Watervlak van ons groot damme

Bertus Stander doen verslag oor die jongste watervlak van die Vaaldam en ander groot damme soos op 13-01-2017 (Gister se % is in hakies)
Foto: Vaaldam, Wilma Damatta

Nóg goeie nuus oor die Vaaldam!

Wonderlike nuus is dat die Vaaldam se vlak teen 17:00 vanmiddag (8- Januarie 2017) op 48.24% gestaan het! Met al die water wat nog besig is om in te vloei ná die naweek se goeie reën in die opvanggebied, gaan dit waarskynlik more oor die 50% wees.
Argieffoto: Die Vaaldam in Januarie 2010 toe dit 100% vol was

Nog water op pad na die Vaaldam!

Bobaas hengelaar en kenner van die Vaaldam, Bertus Stander, laat weet die papgooiers om die dam moet maar hulle mikstokke opskuif. Daar kom ‘n 0.7% styging in 4 ure. Meer as 1000m3/s water vanaf die naaste meetstasies is nog op pad vir later vandag en vanaand! Volgens Rand Water se laaste amptelike rapport oor die watervlak het die Vaaldam op 6 Januarie op 44.6% gestaan, maar dis vermoedelik nou reeds oor 45%.
The Vaal River Bird Route

Vaal Bird Club

Interesting talks and outings for birders in 2017
actnatural

It’s WEEKEND!

It’s the first Friday of 2017. Put all your worries behind you! Sit back and relax. Don’t drink and drive… especially not in tonight’s rainy weather. Enjoy!

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top