Letter

The Vaal River Bird Route

Vaal Bird Club

Interesting talks and outings for birders in 2017
Vaaldam photo 4

Dit kom neer op opvoeding

Besoekers wat na die leë Vaaldam kom kyk, laat ongelukkig meer as net hul voetspore agter. “Gelukkig” gaan die gemors, die leë bottels, blikke en glasstukke binnekort weer deur water bedek wees. Mense sal eers weer daarvan kennis neem as ‘n kind of hengelaar in die vlak water deur ‘n blik of glasstuk gesny word. Hoe jammer….
Wyle Brandon Fourie.

‘n Ma se groet onder ‘n koelteboom

‘n Moeder neem afskeid na die dood van haar seun, veroedelik weens vergiftigde dwelms, in Vanderbijlpark se befaamde “dwelmveld”.

update

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top