Health

Stortingsterrein in bedenklike toestand

Chris Smuts laat weet hy was Vrydagoggend by die mini-stortingstingsterrein in Arconpark en sê dit lyk tans regtig sleg daar. Hy skryf:

Stank verdryf sakelui en kliënte uit sakekern

“Snags brand die dwelmgebruikers wat in die dienslane slaap, die vullis – vermoedelik vir hitte. Bedags word dit egter net weer aangevul. Die besighede in die omgewing gaan agteruit, want ons kliënte wil nie meer die deurlope gebruik nie,” sê sakeman

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top