Sport

Groot atletiek op DP de Villiers

SASOLBURG. – Atletiek-liefhebbers kan solank naderstaan want eerskomende Dinsdagaand gaan daar groot atletiek op die DP de Villiers-stadion plaasvind. Die vyfde jaarlikse NWU-Sasol Senior Internasionale Atletiekbyeenkoms skop om 17:00 af en beloof om atletiek uit die boonste rakke op te lewer.  Van Suid-Afrika se top-atlete soos Julia du Plessis (hoogspring), LJ van Zyl (400m-hekkies), Chris…

Monnas teen Valia in astro-oorlog

VANDERBIJLPARK. – Die Vaal Universiteit van Tegnologie se astrobaan het Saterdag in ‘n slagveld ontaard toe die hokkiespanne van die Hoërskool Trabsvalia en Monument mekaar in die Tuks-reeks aangedurf het.

Valia loop Wit Bulle trompop

VANDERBIJLPARK. – Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Transvalia het Saterdag met 31-31 teen die Wit Bulle, die verdedigende kampioen van die Tuks-reeks, gelykop gespeel.

Valia blaas Blou Tornados weg op Loftus

VANDERBIJLPARK. – Die Wit Bulle van die Hoërskool Monument sal Saterdag sy keer moet ken wanneer hy die eerste rugbyspan van die Hoërskool Transvalia op sy tuisveld in die Tuks-reeks aandurf. Transvalia het Dinsdag op Loftus Versfeld ‘n vriendelike dog dringende boodskap uitgestuur dat hy vanjaar ‘n mag is om mee rekening te hou, toe…

Langasems tem Vaal Marathon

VEREENIGING. – Sondagoggend het duisende langasems op die Dick Fourie-stadion toegesak om die Cape Gate Vaal Marathon oor 42.2km en 21.1km te tem. – Koop vandeesweek Vaalw eekblad vir nog pragfoto’s, uitslae en die volledige berig

Sasol and NWU slam dunk tournament together

SASOLBURG . – The fourth annual Sasol NWU Vanderbijlpark Senior Basketball Tournament kicked off yesterday in Zamdela in the Harry Gwala Multipurpose Sports Complex. – Photos: Ettienne van Rensburg

Rassie Erasmus confirmed as new Springbok coach

Rassie Erasmus will spearhead a streamlined but experienced Springbok management team until the end of the 2023 Rugby World Cup, SA Rugby confirmed on Wednesday, as the former Springbok captain will combine his Springbok coaching duties with his current role as Director of Rugby at SA Rugby.   The 45-year-old Erasmus takes over the national…

Bokskoors tref Vaal

MEYERTON. – Die Vaaldriehoek is ‘n SA-bokskampioen ryker nadat Ruann Visser Vrydagaand by die Emerald Resort & Casino die swaargewigtitel gewen het.

Come compete in this open chess tournament

VANDERBIJLPARK. – Carels Open Chess Tournament will take place on Saturday 3 March at Carel de Wet THS. Cash rizes and medals can be won. Entry forms available at Carel de Wet THS or www.sedibengchess.co.za Entries close on Thursday 1 March at 20:00.

Dit reën vuishoue by Casino

Aksie tydens die Big Hitters Bokstoernooi wat Vrydagaand by die Emerald Safari Resort en Casino aangebied is. Foto's: Ettienne van Rensburg Aksie tydens die Big Hitters Bokstoernooi wat Vrydagaand by die Emerald Safari Resort en Casino aangebied is. Foto's: Ettienne van Rensburg

Vaal spog met SA-bokskampioen

VANDERBIJLPARK. – Meyerton se lieflingseun, Ruann Visser, is gisteraand by die Emerald Resort en Casino as die SA- Swaargewigkampioen gekroon nadat hy Osbourne Machimane uitgeslaan het. – Koop vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige berig en nog aksiefoto’s  

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top