Sport

Bring water, bring sand DP brand

SASOLBURG. – Die kwik het Saterdag op die DP de Villiers-stadion die hemel ingeskiet met die jaarlikse D7-inter wat daar plaasgevind het. Die atlete en toeskouers van die onderskeie skole het gesorg dat dit weer ‘n skouspel was om te onthou. – Koop aanstaande week Vaalweekblad vir al die uitslae en foto’s.  

Rekords spat by VDBP-inters

VANDERBIJPARK. – Die atletiekseisoen bereik nou ‘n hoopgepunt met die onderskeie inter-byeenkomste wat regoor die Vaaldriehoek plaasvind. Vrydag was dit die Vanderbijlparkse skole wat sake onderskeidelik op die HS Transvalia se velde en die DP de Villiers-stadion in Sasolburg uitgespook het.

Inter-mania tref Vaal

VEREENIGING. – Koop aanstaande week Vaalweekblad vir al die interlaer en interhoër aksie.

Atlete skitter by Vaalpark-byeenkoms

VANDERBIJLPARK. – Vir pragfoto’s van die Laerskool Vaalpark se Uitnodigings-byeenkoms wat Saterdag in Sasolburg op DP de Villers-stadion plaasgevind het, koop vandeesweek Vaalweekblad.

Die Goue Oues van SA-boks

Wie kan hierdie klassieke geveg in 1990 tussen Johnny du Plooy en Pierre Coetzer onthou?          

Valentyns-wedloop bekoor langasems

VANDERBIJLPARK. – Die Palms Valentyns Nagwedloop het Woensdagaand in Vanderbijlpark langasems van regoor die Vaaldriehoek en Gauteng gelok. – Koop Vaalweekblad  aanstaande week vir nog foto’s

Lejaha kraai koning in Sasol

SASOLBURG. – Teboho Lejaha van die Nedbank-atletiekklub het Saterdagoggend die Sasol Marathon oor 42.2km in ‘n skaflike tyd van 2:27:35 gewen. Dit is stadiger as die afgelope vyf jaar se wentye, maar steeds ‘n goeie wen vir Lejaha. – Lees vandeesweek  Vaalweekblad vir die volledige verslag en nog foto’s

Tjokker-atletiek steel harte

VANDERBIJLPARK. – Tjokkerland  Akademie het onlangs met sy eerste atletiek byeenkoms teen Oriah Kleuterskool weer onderstREEP waaroor deelname moet gaan. Pret, plesier, goeie sportmanskap en spanwerk.

Monnies skitter op die atletiekbaan

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Vryheidsmonument van Vereeniging se atlete het onlangs tydens ‘n vriendskaplike byeenkoms teen die Laerskool Kollegepark hulle staal gewys.

Speke sing by fietswedren

VANDERBIJLPARK. – Guglielmi Massimo (1:51:11) het Saterdagoggend die jaarlikse Century Electrical-fietswedren oor 80km gewen, nadat hy net-net vir Gerhard Falch (1:51:12) en Mathys Koekemoer (11:51:12) in ‘n naelrit-einde uitgestof het. Dit is vanjaar die 14de keer wat die fietswedren plaasgevind het. Die ryers het mekaar opgekeil en die feit dat die eerste 20 stelle wiele

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top