Galleries

‘Help, ons buurt stink!’

Inwoners uit verskillende dele van die Vaaldriehoek het die afgelope week laat weet dat rou riool in hul omgewing uitborrel en in sommige gevalle reguit Vaalrivier toe loop

Nog foto’s van Vaaldam se sluis-opening

Twee van die Vaaldam se sluise is vandag (26-2-2017) vir ‘n ruk lank oopgemaak om die vlak van die Vaaldam te beheer. Die vlak was vandag 97%.

Kan JY dalk beter doen?

Die moddergat is blykbaar een te veel vir ons deelnemers!

Skouspel van klank en kleur

SASOLBURG. – Die jaarlikse D7-Interhoër was ‘n skouspel van kleur en klank. Veral die dirigente en toeskouers langs die baan en veld het baie belangstelling gaande gemaak.

Tartan Spat by DP – Fotos: Jannie du Plessis

Die fotos is Vrydag 17 Februarie by DP de Villiers stadium geneem tydens die inter atletiekbyeenkoms tussen Anker, Driehoek, Transvalia, Suiderlig, Suncrest en Hoërskool Vanderbijlpark. FOTOS: Jannie du Plessis

Bring water, bring sand DP brand

SASOLBURG. – Die kwik het Saterdag op die DP de Villiers-stadion die hemel ingeskiet met die jaarlikse D7-inter wat daar plaasgevind het. Die atlete en toeskouers van die onderskeie skole het gesorg dat dit weer ‘n skouspel was om te onthou. – Koop aanstaande week Vaalweekblad vir al die uitslae en foto’s.  

Rekords spat by VDBP-inters

VANDERBIJPARK. – Die atletiekseisoen bereik nou ‘n hoopgepunt met die onderskeie inter-byeenkomste wat regoor die Vaaldriehoek plaasvind. Vrydag was dit die Vanderbijlparkse skole wat sake onderskeidelik op die HS Transvalia se velde en die DP de Villiers-stadion in Sasolburg uitgespook het.

Inter-mania tref Vaal

VEREENIGING. – Koop aanstaande week Vaalweekblad vir al die interlaer en interhoër aksie.

Atlete skitter by Vaalpark-byeenkoms

VANDERBIJLPARK. – Vir pragfoto’s van die Laerskool Vaalpark se Uitnodigings-byeenkoms wat Saterdag in Sasolburg op DP de Villers-stadion plaasgevind het, koop vandeesweek Vaalweekblad.

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top