News galleries

Midvaal in chaos gedompel

MEYERTON. – Midvaal het oornag in ‘n spookdorp verander nadat lede van SAMWU (South African Municipal Workers Union) die strate ingevaar het.

(Video) Vragmotor ongeluk op Ringweg Risiville

VEREENIGING. – Die bestuurder van ‘n vragmotor wat voertuigonderdele vervoer het, het vanoggend beheer oor die vragmotor verloor, waarna dit bo-op die middelman in Ringweg en Blackwoodstraat tot stilstand gekom het.

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top