News galleries

Liggies skyn helder by Riverview Spar se insamelingsdag

Die eienaars en personeellede van Riverview Spar het onlangs die prettige taak op hul skouers geneem om ‘n vrolike fondsinsamelingsfunksie vir die Lewenslig Sentrum vir breingestremde mense te hou

Kar bars deur muur

VANDERBIJLPARK. – Praat van ‘n Blou Maandag hê. Die bestuurder van ‘n Mercedes SLK het op Maandagoggend 10 Julie op die hoek van Hendrik van Eck Boulevard en Fir straat digby die stopstraat deur ‘n huis se muur gebars. Niemand is ernstig in die ongeluk beseer nie.

Snotkop ‘rock’ Eurekafees

  VEREENIGING. – Die Eureka-fees wat by die Phoenix High School gehou is, het gekook met sangers soos Snotkop en Juan Boucher wat die feesgangers vermaak het.

Vaal sê Zuma moet gaan

VANDERBBIJLPARK. – Vandag het die hele Suid-Afrika saamgestaan om druk uit te oefen dat president Jacob Zuma moet bedank. Die DA het Vrydagmiddag op die hoek van Frikkie Myer Boulevard en Barrageweg ‘n wettige optog gehou en die Vaaldriehoekers het hulle opinie oor  President Zuma gegee, sonder om doekies om te draai. Motoriste van alle klasse…

Nog foto’s van Vaaldam se sluis-opening

Twee van die Vaaldam se sluise is vandag (26-2-2017) vir ‘n ruk lank oopgemaak om die vlak van die Vaaldam te beheer. Die vlak was vandag 97%.

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top