Community

Vaal sê Zuma moet gaan

VANDERBBIJLPARK. – Vandag het die hele Suid-Afrika saamgestaan om druk uit te oefen dat president Jacob Zuma moet bedank. Die DA het Vrydagmiddag op die hoek van Frikkie Myer Boulevard en Barrageweg ‘n wettige optog gehou en die Vaaldriehoekers het hulle opinie oor  President Zuma gegee, sonder om doekies om te draai. Motoriste van alle klasse

‘Help, ons buurt stink!’

Inwoners uit verskillende dele van die Vaaldriehoek het die afgelope week laat weet dat rou riool in hul omgewing uitborrel en in sommige gevalle reguit Vaalrivier toe loop

Kan JY dalk beter doen?

Die moddergat is blykbaar een te veel vir ons deelnemers!

Groot pryse op die spel

Sportgeesdriftiges kan elke Vrydagmiddag om 12:00 gereed maak vir ‘n groot bederf. Vir die volgende 14 weke gaan IFM 102.2 in samewerking President Hyper ‘n sportgeselsprogram aanbied waar luisteraars die kans staan om groot pryse te wen.  Van grootskerm televisies tot mikrogolfoonde is op die spel. Dave Hammond, die stasiebestuurder van IFM en Jorge de
Joost van der Westhuizen greets and waves at the Ellispark crowd while receiving a standing ovations. Photo: Ettienne van

Rest in Peace Joost (1971-2017)

The South African rugby community was in mourning on Monday following the passing of Joost van der Westhuizen, one of South Africa’s greatest-ever Springbok legends. Van der Westhuizen passed away after a long and courageous struggle with amyotrophic lateral sclerosis (ALS), a form of motor neuron disease (MND), for the past six years. He was

Ons mooie Vaaldam!

Kyk net die mooi foto’s wat Louis Mac Pherson hier geneem het

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top