Galleries

Swemskouspel in Sasol

SASOLBURG. – Die Sasol Nasionale Winterwemkampioenskap wat verlede week in Sasolburg in die Penny Heyns-swembad plaasgevind het, was ‘n wafferse skouspel. Sowat 500 swemmers het aan die gesogte gala deelgeneem.

Kar bars deur muur

VANDERBIJLPARK. – Praat van ‘n Blou Maandag hê. Die bestuurder van ‘n Mercedes SLK het op Maandagoggend 10 Julie op die hoek van Hendrik van Eck Boulevard en Fir straat digby die stopstraat deur ‘n huis se muur gebars. Niemand is ernstig in die ongeluk beseer nie.

Video: Opening of the Sasol Swim Champ

SASOLBURG. – More than 500 swimmers participated this week in the 2017 Sasol National Winter Swimming Championships.  

Rekords spat by winterswem

SASOLBURG. -Dag 3 van die Sasol Nasionale Winterswemkampioenskap het hope opwinding opgelewer.

Winter Champs off to great start

SASOLBURG. – The 46th Sasol National Winter Swimming Championships is currently underway at the Penny Heyns Swimming pool.

V’niging klop Boksburg oortuigend

VEREENIGING. – Vereeniging Rugbyklub se eerste rugbyspan het gistermiddag op sy tuisveld vir Boksburg oortuigend met 47-31 geklop. – Koop vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige berig

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top