Events

Wie gaan die naweek Outdoor X toe?

Meer as 375 topgehalte stalletjies van alles onder die son wat met buitelewevermaak te doen het. Dié kaart sal jou ‘n goeie idee van die terrein-uitleg gee

Kry Outdoor X se stalletjie-uitleg hier!

Outdoor X en Vaalweekblad maak dit vir besoekers aan die naweek se ekspo makliker om die stalletjies te besoek waarin hulle belangstel. Koop jou Vaalweekblad van 30 Mei vanaf Woensdag en kry die Outdoor X-Kaart met die stalletjiebeplanning in die koerant. Kyk dan na die stalletjienommers op hierdie lys en beplan jou staproete daarvolgens.

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top