Events

The Vaal River Bird Route

Vaal Bird Club

Interesting talks and outings for birders in 2017
Surfing the waves Victoria Bay.

Net vir die Vaal tuisblyers!!!

Terwyl ‘n groot aantal Vaaldriehoek inwoners die kerstyd tuis spandeer, is verskeie inwoners iewers langs die see.
Die video is binne die eerste paar dae reeds 140 000 keer gekyk.

Die Hemel Weet – dié video raak harte aan

“Ek het nou seker al 10 keer na die video gekyk en elke keer huil ek van voor af van lekkerkry,” skryf ‘n leser. Hiermee verwoord sy seker menige leser se gevoel.
Stefan Vermaak het in 'n vorige jaar die rol van Benjamin in die produksie vertolk.

Oudisies vir Fiela se Kind

Kinders, jongmense en ouer garde wat aan die karakterbeskrywing voldoen, kan gerus ‘n oudisie by Lefra kom doen!
Mense bid saam

CSF se Massa Gebedsbyeenkoms – 27 Nov

Die Community Support Forum (CSF) het gevra dat inligting oor hierdie geleentheid, wat komende Sondag plaasvind, so wyd as moontlik versprei moet word. Die CSF skryf:
Berig in Ster van 15 November

Leana sê dankie vir hulp by CSF-musiekdag

Leana Gough-Killick bedank die publiek, sakeondernemings, organisasies en kunstenaars wat almal meegewerk het aan die dag se sukses. Die wins uit die dag gaan gebruik word om ‘n Kers-partytjie aan minderbevoorregte bejaardes en kinders in die Vaaldriehoek te gee.
Pragtige oudhede by die markdag te sien

Dis weer tyd vir die Goeiehoek-kontreimark!

Saterdag is dit weer tyd vir die Goeiehoek-kontreimark op die plaas Bosrand in die Vereeniging-distrik. Maak gerus ‘n draai en ervaar ware boere-gasvryheid!
csf Leana DSCF7980

CSF Musiekfees – Groep 3

Die Community Support Forum het vandag, 5 November, ‘n baie suksesvolle musiekfees by die Centurions Motorbike Club se klubhuis in Vanderbijlpark aangebied.

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top