Entertainment

Die Goue Driehoek Sakekamer kóók

(Nee eintlik bráái hulle…. smullekker snoek met soetpatats, chips en vars brood met vyekonfyt…. mmmmm yummie!)

Pitch Perfect 3 coming soon

The trailer for the third installment in the Pitch Perfect film series was released this weekend. 

So lyk ons damme se watervlakke

VAALDRIEHOEK – Die Departement van Water en Sanitasie het Vaaldriehoekers aangemoedig om water spaarsamig te gebruik in die droë wintermaande.

Man vermis sedert Maart.

VEREENIGING. – Familie van mnr. Eben Nel wat sedert Maart vermis is, is rasend van bekommernis en vra dat enige persoon wat hom dalk gesien het hulle asseblief moet kontak.

Man doodgeskiet in voertuig

‘n Tragiese toneel het gisteraand laat in Embalenhle in Mpumalanga afgespeel toe ‘n man in sy voertuig doodgeskiet is.

Could you see the animals?

Here are the answers for those who couldn’t see the hidden animals in the previous photos

Here’s an unusual eyetest…

Can you see the animals in these photos? If you do, don’t tell the others… Give other readers a chance to find them as well. Just say in the comments in which photos you can see the animals or just say “I can see them all” if you’re one of those very observant hunters!

Mr & Miss Vaal Pageant 2017 is here!

“Models Unlimited is flooded with calls about 2017’s Mr & Miss Vaal Pageant. Due to the high volume of entries received in 2016, the entrants this year need to enter with a photo from Mardo Studios only,” says Renita Lombard, organiser of this prestigious annual pageant.

Botsing op R21 eis twee, talle beseer

Twee mense is dood en sewe beseer nadat verskeie voertuie vanmiddag op die R21 in ’n noordelike rigting kort voor die Atlas-afdraai in Benoni aan die Oos-Rand gebots het.

MooiVaal Media se personeel in nasionale wedstryd vereer

MooiVaal Media se Vaaldriehoekspan is gisteraand (23-6-2017) by die jaarlikse toekenningsaand van die “Forum for Community Journalists” (FCJ) by die Leriba Hotel in Pretoria met verskeie toekennings beloon

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top