About us

Vaalweekblad is ‘n tweetalige koerant (70% Afrikaans, 30% Engels)
Voorste blaaie:
• Interessante harde nuus, afgewissel met ligte gemeenskapsnuus, humoristiese stories of ‘n paar lekkerlees stoepstories op voorste blaaie.
• Plaaslike politiek & munisipale nuus.
• Omgewingsbewaring (veral besoedelingsvraagstukke in ons nywerheidsgebied).
• Hofsake
Vaste weeklikse blaaie:
• Redaksionele kommentaar en brieweblad
• Rubriekeblad en in-diepte-berigte
• SMS-kommentaarlyn (2 volblaaie – baie gewild)
• Gesondheidsake
• Gemeenskapsorg (Community Care)
• Sakeblad (Sakekamers, fokus op sakeondernemings, finansiële instellings & Jou Geldsake-rubrieke)
• Vat-die-pad motorblad (voertuig-toetse, nuwe motors en opwindende wegbreek-bestemmings)
• Vroueblad
• Werksoekers-afdeling
• Tegnoblad (slegs wanneer ons ondersteunende advertensies van moderne tegnologiese produkte het)
• Kuns en vermaak, musiek en rolprent-resensies
• Boekeblad (plus/minus 1 maal elke twee maande)
• Wedstryde
• Promosies
• Kerknuus
• Skoleblad (1 tot 2 blaaie per week)
• Sport-afdeling (plus/minus 4 blaaie per week – kan volwasse of skolesport bevat)

Vereeniging Office:
97 Generaal Hertzog road
Three Rivers

Tel: 016 454 0859
Email: Maretha.Lombard@vaaldriehoek.com

Vanderbijlpark Office:
1st Floor, Ekspa building
Cnr Attie Fourie & DF Malan street
Vanderbijlpark CBD

Tel: 016 950 7000
Email: Maretha.Lombard@vaaldriehoek.com

Legal Advertisements
Email: agroenewald@media24.com

Vacancy Advertisements
Email: AMPienaar@media24.com

Classified Advertisements
Email: martha.mzizi@media24.com

Areas

  • Parys
  • Sasolburg
  • Vanderbijlpark
  • Vereeniging
  • Rust-ter-Vaal
  • Heidelberg
  • Midvaal
  • Heidelberg
  • De Deur/Walkerville
  • Deneysville
Delivered on Wednesdays

 

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top