Valia is Vaal se krieketkampioen

Zian de Jager, kaptein van die Hoërskool Transvalia se eerste krieketspan, lê die langsteel in. Foto: Ettienne van Rensburg

VANDERBIJLPARK. – Die Krieket-goudpot aan die einde van die reënboog is nie meer net ‘n droom nie.

Die eerste krieketspan van die Hoërskool Transvalia het Dinsdag sy goudpot aan die einde van die reënboog gekry, toe hy as die Vaaldriehoek-ligawenner gekroon is. Na die plaaslike eindstryd tussen Valia en die Heidelberg Volkskool verlede Saterdag uitgereën het, is die kragmeting Dinsdag op Transvalia se velde beslis.  Transvalia het die kragmeting met 6 paaltjies beklink. – Vir die volledige wedstrydverslag koop die volgende uitgawe van Vaalweekblad 

 

  AUTHOR
Ettienne van Rensburg
Sports Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top