SA Senior Toernooi tref Heron Banks

Die Suid-Afrikaanse Senior Gholftoernooi wat tans op Heron Banks in Vaalpark plaasvind het gholf uit die boonste rakke opgelewer. Foto's: Ettienne van Rensburg

VAALPARK. – Die Suid-Afrikaanse Senior Gholftoernooi eindig vandag op Heron Banks na drie dae van strawwe mededinging en topklas gholf. Vaalweekblad was daar om al die aksie vas te vang. – Vir die uitslag van die toernooi en nog aksiefoto’s koop die volgende uitgawe van Vaalweekblad

  AUTHOR
Ettienne van Rensburg
Sports Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top