17 Jarige na Unie hospitaal gevlieg

FOTO: ER24

VANDERBIJLPARK. – ‘n 17 Jarige jong man is vanoggend 14 September in ‘n kritieke toestand deur ER24 paramediese personeel van ‘n ongelukstoneel by die Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) na die Mediclinic Emfuleni geneem.

Die jong man het kopbeserings opgedoen toe hy ‘n epileptiese aanval gehad het en teen die heining by VUT gebots het. Hy is later vanoggend in ‘n kritieke toestand na die Unie hospitaal in Alberton gevlieg vir noodbehandeling.

 

FOTO: ER24

FOTO: ER24

FOTO: ER24

  AUTHOR
Jannie du Plessis
Journalist / Photographer

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top