Pasgebore baba vermoor

'n Speurder verwyder die sakkies oor die babaseuntjie se kop. FOTO: Ettienne van Rensburg

WAARSKUWING!!! NIE VIR SENSITIEWE KYKERS NIE.

VEREENIGING. – ‘n Pasgebore babaseuntjie is vanoggend deur werkers by die Waldrift stortingsterrein buite Vereeniging gevind.

Die seuntjie het nog sy naelstring aangehad. Die polisie het ‘n saak van moord geopen aangesien daar twee sakke, ‘n deurskynende witsak en ‘n geelsak, oor die kind se kop getrek was. Die vermoede is dat die kind na geboorte versmoor is. Die forensiese ondersoek sal egter die oorsaak van dood bepaal.

*LEES MEER IN DIE VAALWEEKBLAD VAN 15 AUGUSTUS.

FOTO: Ettienne van Rensburg

FOTO: Ettienne van Rensburg

FOTO: Ettienne van Rensburg

  AUTHOR
Ettienne van Rensburg
Sports Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top