OPDATERING: Vrou in voertuig geskiet na gewapende roof

VANDERBIJLPARK. – ‘n Opdatering nadat ‘n gewapende roof Vrydagaand 3 Augustus, verander het in ‘n skietery waarin ‘n vrou is geskiet in ‘n jaagtog na die roof, het nou verander in moord.