Vrou in voertuig geskiet na gewapende roof

VANDERBIJLPARK. – ‘n Vrou is geskiet in ‘n jaagtog vroeĆ«r vanaand, Vrydag 3 Augustus, in Marconistraat nadat gewapende rowers die Liquerland bottelstoor op die hoek van Marconistraat en Heavysidestraat, beroof het.