Valia vier 60ste met gholfdag

VEREENIGING. – Wanneer jy jou 60ste bestaansjaar vier doen jy dit met styl.
Vra maar vir die Hoërskool Transvalia van Vanderebijlpark. Die skool het onlangs sy 60ste bestaansjaar met ’n gholfdag by Maccauvlei Gholfbaan en ‘n vertoning deur Pieter Smith gevier.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top