United klop VRK in doodsnikke

'n Speler van VRK se eerste rugbyspan word deur die buitesenter van EU vasgevat.

VEREENIGING. – Die Vereeniging Rugbyklub se eerste rugbyspan het Saterdag in die Peregrine-liga  ‘n duur prys vir sy swak korrelwerk pale toe betaal, toe hy op sy tuisveld met 30-24 deur East Rand United in die doodsnikke geklop is. – Lees vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige wedstrydverslag

  AUTHOR
Ettienne van Rensburg
Sports Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top