Werksoekers

Are you jobless? Send an SMS to 45534, type in the word JOB and tell us what kind of job you can do. SMSs will be published unedited, so take care with your spelling to impress potential employers!

* Ek het kode 30 en 31 oorhoofse kraanlisensie, kan tot 350 ton kraan ry, het 23 jaar ondervinding op kragstasies en is gewoond om weg te werk van die huis af. Ek sal enige werk aanvaar. 071 581 0608, het goeie verwysings.

* My name is Joele Elizabeth Mosimanga, I’m looking for a job for the whole weekend, I’m staying in Sasolburg. 078 752 1676.

* Ek soek werk vir Maandag tot Vrydag. Maria. 078 617 6067.

* Ek soek werk; was stryk en die huisskoonmaak. Sana. 073 680 2521.

* Ek is dringend op soek na werk in die Oos-Rand-area.
Ek het vervoer (motorfiets), ek is baie betroubaar. Ek het matriek N3. Het ongeveer 2-3 jaar ondervinding in CNC masjiene en glasproduksielyn en ook warehouse ondervinding. As iemand van werk weet, enige iets, groot asb? Ons het twee pragtige dogtertjies, Vlinder & Chevelle. 076 230 8682/WhatsApp by 071 321 8764. Dankie. Ernest Botha.

* My name is Joseph! I’m staying here in Sasolburg, I’m looking for a job. 078 279 9535.
* My name is Alina, I need a job for domestic work. 073 942 4878.

* Ek soek werk, huishelper, kinders kyk voltyds. My naam is Magdeline, ek is 45 jaar oud. 073 953 8262. Dagsorg ook.

* My name is Maria Chabane, I’m 30 years old, living in Sasolburg, looking for a job around Sasolburg, especially domestic worker. 061 208 2684.

* My name is Merry, looking for job for two days, I am a hard worker. 083 624 9497.

* My name is Julia, I am looking for a job as domestic worker. 073 644 8897.

* I am a 38 year old toolmaker/turner with 19 years experience. I am looking for a job as either a toolmaker or turner. Clive. 082 366 0264.

* I am a 45 years old, looking for a domestic work around Vaal, full time or part time job. Thank you.

* I’m looking for a domestic job. 079 081 1776.

* I’m looking for full-time job, receptionist, administrator, finance admin, HR administrator or buyer. I have over 14 years experience. Sarah. 073 605 5266.

* Blanke man, enige oop poste vir sekuriteit of CCTV operateur, het E tot B grade, het jare ondervinding by SAP en het alle opleiding gedoen. Ek is dadelik beskikbaar, rook of drink nie en is stiptelik en betroubaar. Woon in Vanderbijlpark. 072 657 9998.

* Ek is ‘n blanke man, ek is ‘n ketelmaker, het dringend werk nodig. Ek woon tans in Krugersdorp, ek doen fab structural plaatwerk en pypwerk. 063 652 1265. Roedolf.

* Ek is Sarel en is op soek na werk, is daar ‘n plek wat my kan oplei om ‘n mechanic of ‘n diesel mechanic te word? 064 667 9476.

* Wil jy weggaan maar wat van jou huis, hond, kat of voëls? Nou kan jy, afgetrede onderwyser kan oppas en versorg. Sidney. 083 226 0435.

* Application for driver, with c1 & pdp, name Thabo from Vanderbijlpark. 078 783 2570 / 073 330 2622 long or short distance is ok.

* My naam is Heidi en ek is 34, ek is van Vanderbijlpark af. Ek is in Januarie geretrench en is dringend op soek na werk. Ek het bestuurslisensie en my eie vervoer. Ek het ondervinding in Admin, Invoiceing, Receipting, stock, stock controller, sales, komputer ondervinding. Het met kliënte gewerk. 072 296 1651.

* Ek is Tjaart Pieterse, ek is ‘n 55-jarige blanke man op soek na werk, het ‘n siviele blasting ticket, baie ondervinding in die lê van pyplyne, bind van staal en plaas van beton. Was voorman op verskeie projekte vir waterwese. Groot asb, kontak my by 084 707 8105.

* Ek is ‘n blanke man, 36 jaar oud met amper 14 jaar groot 5 en 5 ster werksondervinding, baie goed met my hande, kan amper enige dinge regmaak en bestuur, goed met personeel en leer gou. Nie roker en sober gewoontes. Het ‘n 67-jarige ma en my twee dierekinders om voor te sorg. 076 555 1477. Brendan.

* Ek is getroud, met twee meisiekinders. Ek is ‘n blanke man, dringend op soek na werk. Ek is ‘n boilermaker/welder (ongeveer 10 jaar ondervinding) en kan basies enige iets anders doen en is bereid om enige iets te doen. Kan my kontak by 066 085 1027. Ek woon in Randfontein.

* Soek drywerwerk, kode 8 met bakkie. André. 082 634 2288.

* Soek werk, verf huise pelesaaids en ry skrep weg wat rondlê. 082 634 2288.

* White women 48. Hi I am looking for either a internal sales and or any kind of office admin and support position in Alberton or near surrounding areas. I have extensive experience in both fields, I am able to work on the following programmes: MS Word, Excel, Outlook, Omni Accounting Internet Explorer. I live in Alberton and am available immediately. Jackie Homan. 062 275 0251.

* My name is Gerty, stays in Henley on Klip, 40 years knowledge of debtors, creditors, I am prepared to do any office job – reception, filing, co liquidated. 076 810 2039.

* My naam is Nico, 36 jaar oud, woon in Bloemfontein, bereid om te verhuis. Dringend op soek na werk. Ek is ‘n gekwalifiseerde vehicle body builder met rooi seël section 28. 14 jaar ondervinding. 060 773 0346.

* My naam is Suzen, 49 jaar. Ek soek asb. vier dae huiswerk. m, w, t, f, hard worker. Ek bly in Sebokeng. 078 811 0912.

* My naam is Liesbet ek vra huiswerk vir 3 dag or 2 dag. 076 2050 383.

* My name is Anna Mkhwanazi and I am 51 years old. I am looking for a job as a domestic worker on Thursdays. I can clean, iron, do laundry and look after the elderly. I live in Sebokeng. 071 184 8093.

* My name is Gloria, I am looking for domestic work, Monday till Friday, stay in. 078 251 5936.

* Soek tuisverpleging, kan inbly. Is geregistreer by die verpleegstersraad as ‘n assistent verpleegster. 072 042 8235. Mev. Stahnke. Pasiënte wat bedleênd is.

  AUTHOR
Jannie du Plessis
Journalist / Photographer

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top