Laerskool Risiville se rugbymanne presteer!

Vaalweekblad verneem die senior-rugbyspan van die Laerskool Risiville  het vanjaar uitmuntend presteer.  Ons het nog nie al die besonderhede nie maar ons sê solank baie geluk aan die manne, hul afrigter/s en hul skool!

  • Alle skole of hul mediabeamptes is welkom om Vaalweekblad se sportredakteur, Ettienne van Rensburg, te laat weet van hul sportprestasies sodat ons behoorlik met julle kan spog. E-pos hom gerus by Ettienne.vanRensburg@mooivaalmedia.co.za

 

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top