Twee meteoriete tref in Noord Wes

NASIONAL NUUS!!

Twee meteoriete het Saterdagaand iewers tussen Suid Afrika en Botswana geval.

Volgens inligting het een van die meteoriete tussen Lichtenburg en Mafikeng geval. Die ander een is op CCTV kameras van ‘n boer, Barend Swanepoel, tussen Hartbeesfontein en Coligny geval.

CCTV beeldmateriaal van Barend wys hoe die meteoriet ongeveer 17:40 uit die hoek van die beeldteen die aarde bots.

 

Kyk na die video vir meer meteoriete wat die aarde tref.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top