Wie gaan die naweek Outdoor X toe?

Outdoor X – Suid-Afrika se nommer een buitelug-, ontspanning- en

leefstylskou!

Meer as 375 top gehalte uitstallings met die nuutste produkte en toerusting
Datums:

2 & 3 Junie by Malonjeni Guest Farm buite

Vereeniging.

Hekke open 09:00 tot 17:00 op albei dae.

 
Kom luister na dié kunstenaars:

Juan Boucher, Dirk van der Westhuizen,

Clint & Co, Liezl Pieters en nog vele meer.

 
Aktiwiteite:

4 x 4 pret. Top motorhandelaars wys hul

nuutste modelle.

Enorme pretpark vir die kinders

Liplekker kosstalletjies

Helikopter ritte en Valskerm aksie

 

 

Toegangsgeld:

Outdoor X is propvol besonderse vermaak en beloof om sonder twyfel elke persoon met pure genot te bederf. Kaartjies is by die hekke te koop op die dae en beloop R100-00 vir volwassenes , R50 vir kinders (6-12jaar) en onder 6 is gratis. Skou tye 09h00-17h00 vir beide dae.  Vir meer inligting of ‘n voorsmaak van wat te wagte kan wees besoek www.outdoorx.co.za  of FB OutdoorX.

 

Padaanwysings:

Vir maklike aanwysings na Malonjeni Guest Farm tik in “OutdoorX Show” op Google “maps” op meeste selfone.

 

 

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top