Vreugdevure brand in V’niging

Arno Poley, fris linkervleuel van Vereeniging Rugbyklub se eerste span, ontduik die uitgestrekte greep van 'n NWU-verdediger. Foto: Ettienne van Rensburg

VEREENIGING. – Die kalk het toe inderdaad op die tuisveld van Vereeniging Rugbyklub gespat toe hy ‘n fel aanslag van die NWU Vaal se eerste rugbyspan afgeweer het om met 33-24 seëvier. Die studente het rustyd 19-12 voorgeloop maar die tuisspan het in die tweede helfte beter afgeronde rugby opgelewer om die jaarlikse derby in die Valke se Peregrine-liga te wen. – Lees vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige wedstrydverslag en nog aksiefoto’s 

AJ Pretorius, woelige flank van NWU Vaal, het Vereeniging se verdedigers aan die raai gehou. Foto: Ettienne van Rensburg

  AUTHOR
Ettienne van Rensburg
Sports Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top