Vrou dood tydens protesaksie

'n Vrou is gister tydens 'n protesaksie dood. Foto: Witbank News

Volgens Witbank News wou die 20-jarige vrou weghardloop van ‘n groep ontstoke inwoners van Clewer. Sy het probeer om op ‘n bus te spring wat beweeg, maar haar hande het gegly en sy het onder die bus se wiele beland.

Die voorval het in Boundaryweg plaasgevind.

  • Werknemers het glo vroeër die week die ingang versper omdat hulle nie wil hê inwoners van Vosman moet daar werk nie.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top