V’niging se manne trek panne se tande

VEREENIGING. – Die Vereeniging Rugbyklub het Saterdagmiddag op sy tuisveld skoonskip gemaak toe hy al drie sy wedstryde teen Brakpan in die Valke se Peregrine-liga gewen het. Die o.21’s het 55-5 gewen en die tweedes en eerstes het onderskeidelik met 34-22 en 45-24 koning gekraai. V’niging kom eerskomende Saterdag teen NWU te staan.

  AUTHOR
Ettienne van Rensburg
Sports Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top