Atletiek-fees by Tjokkerland

Atletiek-pret tydens Tjokkerland Kleuterskool se jaarlikse atletiekdag. Foto's: Ettienne van Rensburg

VANDERBIJLPARK. – Die kaalvoetprinse en prinsessies van Tjokkerland Kleuterskool het vroeër vandeesmaand tydens hulle jaarlikse atletiekdag weer oud en jonk se harte gesteel. Trane van blydskap en hartseer het met tye gerol gerol, maar vir die grootste gedeelte van die dag was daar geglimlag en geskaterlag. Die jongspan se manewales het vir tonne pret en opwinding gesorg. Dit het mens weer na jou prulle jeug laat terug verlang.

 

  AUTHOR
Ettienne van Rensburg
Sports Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top