Ontploffing by substasie

Die ‘transformer’ het sowat ‘n halfuur gelede by Mtech, oorkant Peacehaven, ontplof.

Volgens inligting is Unitaspark, Duncanville, Arconpark, Peacehaven en Drie Riviere sonder elektrisiteit.

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top