Pype bars as gevolg van waterdruk

Illustrasie foto

In ‘n verklaring sĂȘ die munisipaliteit die pype het gebars omdat dit nie die verhoogde waterdruk kon hanteer na Rand Water die watertoevoer ten volle herstel het nie.

Hulle is reeds besig met herstelwerk en die watertoevoer na Vereeniging en Arconpark sal tydelik opgeskort wees tot 18:00 vanaand.

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top