MEYERTON: Vrou aangeval en huis aan die brand gesteek

Met brandweermanne van Midvaal Brandweer se aankoms by die toneel was die brand reeds geblus.

Die hoofslaapkamer van die huis is volgens inligtingĀ  deur die aanvallers aan die brand gesteek.

Die vrou, wat met die byl aangeval is, is hospitaal toe geneem en word tans behandel vir die wonde wat sy opgedoen het.

Die voorval het in Alicestraat plaasgevind.

*Meer inligting sal volg!

 

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top