Sies Vanderbijlparkers, julle gooi naam weg!

 

Philip van Vanderbijlpark het dié foto in Desember omstreeks 08:00 die betrokke oggend voor ‘n bekende handelsbank in die dorp geneem. “Dis ‘n skande Vanderbijlpark. G’n wonder party mense noem ons eens mooi dorp ‘Vuilvarkpark’ nie,” sê Philip.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top