Hondemammas spog met hul kroos

Christelle Thirion van Sasolburg het dié foto van haar babahondjies (Yorkie- & Jack Russel-kruising) ingestuur.

Vaaldriehoek-inwoners wat ook wil spog met hul babahondjies kan foto’s stuur na rfichat@media24.com. Onthou net dat ons nie advertensies vir “hondjies te koop” en foonnommers op ons Facebook-blad mag plaas nie.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top