Hael verwoes boere se oeste

 

Die Vaaldriehoek het hierdie seisoen tot dusver min hael gehad, maar ander streke was nie so gelukkig nie. Die Ermelo-gebied se boere het in die afgelope 24 uur byvoorbeeld deeglik deurgeloop onder hael. In sommige gevalle is oeste vernietig.
Marianne Reynecke het die foto hierbo uit die Ermelo-distrik gestuur.

In ander gebiede soos Clocolan het sommige boere ook in die afgelope 24 uur hul hele groente-oes weens hael verloor.

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top