Vier Vaaldriehoekers speel rugby in Engeland

Van links na regs. Devan Lourens (Hoërskool Dr Malan), Zane du Plessis (Vereeniging Gimnasium),Franco Marais (Vereeniging Gimnasium) en Marcelle Jansen vanVuuren (Hoërskool Dr Malan).

VANDERBIJLPARK. – Die o/17 Prestige Jeugsport SA Rhino rugbyspan is tans op toer in Engeland, Skotland en Wallis.

Vir die vier jong manne is dit ‘n groot eer, nie net vir hulself nie maar ook vir die Vaaldriehoek om deel te wees van die ervaring. Hulle het hul eerste wedstryd gespeel op Maandag 4 Desember teen Cantenbury Academy en met 33-12 gewen.

  AUTHOR
Jannie du Plessis
Journalist / Photographer

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top