Hierdie week in die nuus – 8 November 2017

Retha Fitchat

* ‘n Vaaldriehoekse sakeman-motorfietsryer word pimpel-en-pers geslaan deur ander “bikers”. Nog ‘n man wat in die geveg betrokke was, ry weg en beland in ‘n baie ernstige botsing.
* Dr. Pieter van Eeden, bekende oud-Iscoriaan, is in sy huis vermoor en sy bebloede liggaam in ‘n kas versteek.
* Raw sewage in Vaal River poses serious health risks.
* Moord by Manhattans: Skieter stel sy saak in die hof.
* “Groomed” teenager’s semi-nude photo: Mayor Simon Mofokeng will oppose court order.
* “Dump site” in SE7 grows as a result of poor service delivery.
* Metsimaholo re-employ strikers after 3 years.
* Die liefde kan steeds in mens se gevorderde jare blom! Oom Vissie en tant Evelyn Visser vertel wat hulle al 65 jaar bymekaar hou. Oom Louis Kriel (93) en tannie Nellie de Koker (80) gee mekaar die ja-woord nadat albei lank alleen was nadat hul onderskeie lewensmaats weggeval het.
* Helpende Hand skep ‘n fonds vir kinders van vermoorde plaasboere.
* Fotobeeld van verskeie ongelukke wat die afgelope week in die Vaaldriehoek plaasgevind het.
* Neem gerus deel aan Vaalweekblad se weeklikse blokraaiwedstryd! Dalk wen jy R1000 of ander pretpryse!
* Moet ook nie vergeet om ons SMS-rubrieke te lees nie. Daar is ‘n rubriek vir maatsoekers en werksoekers, sowel as ‘n meningskolom waarin jy jou opinie oor enige saak kan gee.
SPORT:
Vereeniging Gimmies se krieketspan kraai koning in die Vaaldriehoek-uitklopkompetisie.
Die Vereeniging-rugbyklub wil hoog vlieg in die Valke-liga.
Liggaamsbouer Jacques van Tonder neem deel in Italië.

Lees hierdie berigte en veel meer in vandag se uitgawe van Vaalweekblad! Koop ons papieruitgawe elke week teen slegs R5-40 en stel ons sodoende in staat om daaglikse GRATIS nuus op www.vaalweekblad.com, www.sedibengster.com en Facebook te plaas.

  AUTHOR
Retha Fitchat
Editor

Latest News

COMMENTS

Carletonville HeraldParys GazettePotchefstroom HeraldSedibeng Ster
Top